, ,

Dood

God se besluit is geneem,
En dit kan verander word deur geen.

Jou tyd is gedien in vlees,
Nou, keer jy terug na gees.

Wie weet waarheen.
Dit is te laat, om nou daaroor te ween.

Wees asseblief voorbereid,
Want dit kan gebeur, te enige tyd.

Al wat oorbly van jou op aarde, is die steen,
En onder, le die vleis en die been.

Dit is die dood
En niks kan jou red uit die nood.

Leave a Reply

I’m Gazza

Welcome to My Lasting Minutes.
Here I share my poetry, stories, songs, and reflections on life. My hope is to turn a minute of thought into something that outlasts me — and leaves behind something worth remembering.

Let’s connect

Donate

PayPal Me

Discover more from My Lasting Minutes

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading