, ,

Liefde

Die soete smaak van die wyn,
Het al strek mans laat wegkwyn.

Die reuk van ‘n vrou
Het al baie mans se harte omvou

Die liggaam van ‘n vrou is sierlik, broos en sag,
‘n man kan nie anders, as om haar te hanteer met ontsag.

Daar is nie ‘n groter fees,
Vir die man,
As om saam met sy vrou te wees.

Die liefde wat bou hierdeur.
Word moeilik deur haat verteer.

Wees ook net jouself,
Dan hoef jy nooit diep, vir die liefde te delf.

Die een wat die liefde uitbuit,
Sal verwens word, al is hy onder die kluit.

Kry lief, vir wat jy nou het,
Want more, soek jy dalk na wat jy gehad het.

Leave a Reply

I’m Gazza

Welcome to My Lasting Minutes.
Here I share my poetry, stories, songs, and reflections on life. My hope is to turn a minute of thought into something that outlasts me — and leaves behind something worth remembering.

Let’s connect

Donate

PayPal Me