Al wat ek wil hê is jou hier naby my,
En dat dit dan vir altyd so kan bly.

Dat een klein meisie, nie weet van al haar mag,
Om te kan breek soos ‘n takkie, ‘n man se magtige krag.

Wat het geword van jou.
Hier in my gees word jou beeld nog steeds behou.

Ek dink aan ons laaste aand saam,
Dat ‘n verhouding so mooi, so vinnig kon vergaan.

Saam was ons so sierlik,
Ons liefde het oorgeborrel, natuurlik.

Nou is jy met ‘n ander man getroud,
En my liefde, is heeltemal koud.

Is daar enige een daarbuite wat kan deurbreek,
En die vuur van my liefde weer wil probeer aansteek.

Leave a Reply

I’m Gazza

Welcome to My Lasting Minutes.
Here I share my poetry, stories, songs, and reflections on life. My hope is to turn a minute of thought into something that outlasts me — and leaves behind something worth remembering.

Let’s connect

Donate

PayPal Me

Discover more from My Lasting Minutes

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading