, ,

Kindermoles

Jy; my lief,
Hier is vir jou my brief;

Of is dit dalk ‘n gedig,
Om jou dag ‘n bietjie te verlig.

Ek dink aan jou,
Terwyl jy sukkel in die nag se kou,

En die moegheid jou meesleur,
Terwyl jy steeds sukkel, al hoe meer!

Jou omhulp gil verstaan ek , met pyn in my hart;
Ek wens ek kan jou verlig in jou smart.

Jou woede buie die probeer ek altyd sluk;
Maar soms gaan ek self, onder die woede gebuk.

My lief ek probeer altyd by jou staan,
Al is dit soms, moeilik, om ‘n weg oop te baan.

Maar bo alles is my gevoelens vir jou
En vir ons seun wat verwek is deur ons tesame trou.

Wees sterk en staan by ons Heer my skat,
En Hy sal ons sondes van ons af op Hom vat.

Leave a Reply

I’m Gazza

Welcome to My Lasting Minutes.
Here I share my poetry, stories, songs, and reflections on life. My hope is to turn a minute of thought into something that outlasts me — and leaves behind something worth remembering.

Let’s connect

Donate

PayPal Me

Discover more from My Lasting Minutes

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading