O meisie van melewe,
Hoe kon ek jou begewe.

Ek sien in my droom jou gesig,
Maar wanneer ek ontwaak is die vergewis.

Jou liefde het my hart binnegdring.
Die mooiste lied is vanuit my binneste vir jou gesing.

Ek vra jou om vergifnis
Maar ontvang net bitternis, bitternis, bitternis ……
*
O Vader van genade,
Gee U my tog die gawe –

Om mense te vergewe,
Wat my mislei het in die verlede.

Was dit maar in ‘n ander tyd,
Dan was daar dalk ook nou geen spyt.

Hoe kan ek my liefde ooit weer vir hom wys
Sonder dat hy meer as dit van my sal eis ……

Leave a Reply

I’m Gazza

Welcome to My Lasting Minutes.
Here I share my poetry, stories, songs, and reflections on life. My hope is to turn a minute of thought into something that outlasts me — and leaves behind something worth remembering.

Let’s connect

Donate

PayPal Me

Discover more from My Lasting Minutes

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading