In 'n klein dorpie se omhelsing, het ons reis begin, Jy, my liefde, my leidende lig daarin. Van Afrika se gras velde tot Australië se goud, Saam het ons geloop, ons storie ontvou.
Met elke dag wat verloop, bly skyn jou liefde helder, In elke omhelsing, voel alles so reg, 'n liefde onskatbaar, te vinde selde. Van drome saam gegroei, en gekoester, 'n onfeilbare liefde in ons lewe, Jy is die hart van ons huis, die middelpunt van ons vreugde en vrede.
Op hierdie Moederdag, sing ek jou toe lof en eer, Vir jou liefde en warmte in jou wat vir ewig bly floreer. Maggie, my lief, my wêreld, my dierbare vrou, Jy is die beste geskenk wat ek ooit in hierdie lewe gekry het, en ek’s dankbaar jy’t met my getrou. ❤️
Welcome to My Lasting Minutes.Here I share my poetry, stories, songs, and reflections on life. My hope is to turn a minute of thought into something that outlasts me — and leaves behind something worth remembering.
Leave a Reply