-
Perfekte Kind
Continue reading →: Perfekte KindBegrawe daai prentjievan die “perfekte” kind.Daardie kind wat altyd stil sit,altyd presteer,altyd inpas,altyd almal gelukkig hou.Jou kinders was nooit geskapeom kopieë van mekaar te wees nie.Die een droom groot.Die een voel diep.Die een vra honderd vrae.Die een dans deur die lewe.Die een sukkel harder.Die een sien die wêreld anders.En dalk…
-
Veels Geluk Liewe Vroutjie
Continue reading →: Veels Geluk Liewe VroutjieVeels geluk liewe vroutjie, my hart se skat so rein,Omdat jy verjaar en ons liefde behou so fyn.Mag die Here jou seën met vreugde en met krag,En ons saam deur die jare loop, dag na dag.Veels geluk liewe vroutjie, met jou oë so blink en helder,Jy maak my wêreld vol…
-
Die Ballerina
Continue reading →: Die BallerinaSy loop waar stilte nie durf gaan, Op spits-tone waar drome vergaan. ’n Fluistering in satyn gespan, gesmee in pyn wat min verstaan.Haar ruggraat boog, haar asem vlam, Sy sny die lug soos net sy kan. Elke draai en val en sprong — ’n Stil gebed, ’n woordelose song.Hul sien die kant, die helder lig, Maar nie…
-
Skyn op my Here
Continue reading →: Skyn op my HereHere, ek’s ’n lamp wat leeg in die wind hang,’n flou vlammetjie, oud van verlange en sang.My olie is op, my lont is lankal dun –ek loop soos ’n dwaalman, verby elke begin.Ek staar na die sterre in stilte se nag,hul helder getuie laat my siel weer vra:Sal U my…
-
Vleismasjiene
Continue reading →: VleismasjieneOns loop in lywe, warm en rou,met denke diep, maar dade flou.’n Spesie wild met oop instink,wat jag en paring aan mekaar verbind.’n Oog wat kyk, ’n bors wat bewe,’n geur van vlees—dis hoe ons lewe.Ons prooi op hoop en plesier se pyn,en los ons merke op die brein.Soms veg…
-
Ramaphosa in Wonderland
Continue reading →: Ramaphosa in WonderlandHy trippel deur ’n grafveld-blom,Verkoop die son uit ’n pot vol strond.Terwyl mae skree en velde brand,Wurg hy spoke van ’n vergete land.Hy voer die varke, vloek die hok,Skryf liefdesliedjies terwyl hy slinks jok en skok.Sy psalm? ’n Loadshedding-refrein—’n Koor van leuens, beskonke in sjampanje en wyn.’n PR-pop met grimering…





