-
Stryd
Continue reading →: StrydSoms voel ek— Ek dryf, ek dryf weg! Uit die vloei, uit die pas, Maar ek’s ok… ek’s ok? geraamtes innie kas.Almal kyk, almal staar, Hulle sien, hulle weet, Ek’s vas! Vasgevang! Ek leef op die rand, waar elke senuwee—BRAND!Soms… soms verdwaal ek, In mense se… se maniere, Ek sit…
-
Boustene
Continue reading →: Boustenein woordeboeke skuil legioene woorde:byvoeglike- en selfstandige naamwoordemeervoude, sinonieme en antonieme!- dankie tog vir google -tussen die boustene ontkiem sinnesinne wat mooi stories en gedigte baar maar!tussen woorde broei ook onmin …siele smagtend na woorde van sielsvredewat ontwyk, terwyl navigasie tussenwoorde se stampe en stote, lag inslukonreg windmeul, smoor hoor…
-
Wrewel
Continue reading →: WrewelIn die hart se donker kamers, woed ‘n donderstorm,gebore uit veragting, uit haat gevorm.Vure van woede, gestook deur wrewelende kwade,Onreg aan geliefdes, uit bittere dade.Woede rol soos donder oor die donker vlak,Elke blits ‘n verhaal van diep, kwellende gemak.Woorde word as, en hoop word stof,as vertroue verbreek word, verraad so…
-
O Vervloekte Skaal
Continue reading →: O Vervloekte SkaalJou vervloekte elektroniese naarheid,Jy maak my moedeloos met jou brutale waarheid.Elke dag hoop ek op ‘n bietjie genade,Maar jy wys net my liefde vir vetkoek en sjokolade.Met blink oë en hoop staar ek daagliks af na jou,Net om te sien hoe my gewig nog steeds aan my bly vasklou!Jy spot…
-
Seisoene
Continue reading →: SeisoeneEk wou vir jou nog ietsie skryfmaar my pen is alweer soekek wou eintlik maar net sêek soek jou om elke draai en hoekjy was my seisoen van liefdemaar seisoene wissel mosdie rukwind van jou winterhet my alleen gelosek hoop jy vind die somerdaar waar jy nou ookal isek wou…
-
Genade
Continue reading →: GenadeUit begeerte om dankbaarheid uit te spreek; In skadu’s diep, waar donker stik,was ek verlore, in selfsugtige blik.Blind vir seer wat ek jou bring,Jou liefde steeds my bly omring.Deur my donker, het jou hoop bly staan,met stille gebede, jou liefde nie vergaan.Aanhoudende gebedstog, harts’ getrou,met wetende hoop dat ek weer…





