-
Jy pas my
Continue reading →: Jy pas myJy pas perfek by my noupypbroekjy pas perfek in my halfgeleesde boekjy pas perfek by my halfpraat sinnejy help my hart as hy sukkel hierbinnejy borg my bang met ‘n brawe skouerjy berg my brokkies in ‘n hart se houerjy kyk links as ek loslappie loopjy roep regs as ek…
-
Gehuud Verkrag (Getroude Verkragting)
Continue reading →: Gehuud Verkrag (Getroude Verkragting)Nag vir nagspalk jy my naakte rugoor die brandstapelvan jou vlamlose altaarMy vrouwees geannihileermet vrees wat my lippe klepperend laat vibreerJy gespe jou louerkransmet jou klepeltong om my nekMy borste die pelu vir jou hoofom teen te rusterwyl jy baatsugtig en ritmiesteen my pelvis susEk ruik die reuk van haatjy…
-
Wat Trek Ons Vandag Aan?
Continue reading →: Wat Trek Ons Vandag Aan?Vir wie gaan ons vandag probeer? Ek kyk gou in my kas, wat moet ek weer? Wat sê die kalender, moet ek regstaan? Wat gaan met die weer vandag aan? My dagboek roep, ek kyk gou daar, Om seker te maak my bui is, aanvaarbaar.Vandag trek ek aan wat by…
-
Sinfonie van Begeerte
Continue reading →: Sinfonie van BegeerteDie voorspel begin, ‘n fluistering fyn, ‘n Melodie wat jou valleie omlyn. Die snare se wysie, so sag en so rein, In begeertes se klowe, in samesyn.Dan, die kitaar brul, ‘n vuur simfonie, Oor jou borste se heuwels, vol van energie. Jou pêrels sing, ‘n wysie vol prag, My vingers…
-
Wat Bly
Continue reading →: Wat BlyIn die gebroke stukke van ‘n lewe verlore, Het oomblikke verdwyn, verby sonder woorde. Die puin van gister lê stil en koud, Net spoke fluister, hul geheime behoud.Lig skyn sag deur ‘n venster oop, Verlig die stof waar trane loop. Wat eens was vol lewe en lig, Het nou verdwyn,…
-
Tuin van Oorvloed
Continue reading →: Tuin van OorvloedJou lippe druk teen myne, soos die sap van soet granate, Ek proe die vrug van jou begeerte, ons smag, ons wag nie late. Jou skaamheid val soos blare in die wind, Ons takke vleg saam, waar ons liefde begin.Ek bring vir jou druiwe, met die geur van vars gesny,…





