-
Continue reading →: Heimat-vers vir my LovelyEk bou vir jou ‘n huisievan sandsteen son en skalieek plant vir jou ‘n wilgerboomwat wolffluitlange skadu’s maakek dors vir jou ‘n riviertjie uit die aardewaarin paddas moederlik grom ek plaas vir jou ‘n paar vet kuikensen cuddlesome katjies op die werfek brei ‘n voetmatjie om te lêvoor die riempiestoel…







