-
Wintermag
Continue reading →: WintermagO koud is die windjieen skraaldie frostituut staanen bibber onder die paalso ver as die oog kan bespiedrys rypstalagmiet’, hang ysstalagtiet’en hoog in my huisiehoor’k die ooswind se wysieonder my gelapte kombersieby my flouwarme kersieo treurig die wysievan jan rap en sy meisiewat jodel tot koudkry gebinden geen hitte in…
-
Ten Alle Tye
Continue reading →: Ten Alle Tyewandel en handel staan saam voor die deurwandel vra vir handel wat hom makeer vanmôre, sê handel, lê my gemoed maar vlakwant die gees is gewillig maar die vlees is swakkom, liewe handel, kom sit hier by mylaat ek vir jou wys hoe om oorwinning te kryal gaan dit hoe…
-
Verlief Op My
Continue reading →: Verlief Op MyIn jou spieël jou troon jy sien,In jou wêreld van self, waar alles verniel.Woede vlam vinnig, woorde sny skerp,Trots hoog gebou, met eggo’s wat huil stil..Kind verlore, in ydel mag spore,Galgees, alleen, op vervloekte grond gebore.Koning is jy groot, vol vakuum,Deernis verlore, dood intiem. Vonkel vuur oë, maar siel uitgedoof,In…
-
Porselein Skoeter
Continue reading →: Porselein SkoeterIn ’n koue kamer eensaam verdwaald,staan daar ’n troon, nie vir ’n koning bepaald.Altyd beskikbaar pligsgetrou,behalwe wanneer ’n ander verbruiker jou ophou.Toegewyd onvang jy jou las,alhoewel almal daar naby dan vinnig verkas.Ons verhouding met jou is geensins intiem,tog deel ons met jou ervaringe subliem.Soms gaan dit gepaard met ’n verrassende…
-
Banneling
Continue reading →: BannelingVer van my geboorteland se klei,’n Uitlander in ‘n vreemde wêreld bly.Verlate vriende, familie se skaduwee,In hierdie vreemde plek moet ek leef.Die nagte is lank, die dae so vreemd,Ek dra die las van die wat ek eenmaal geken het.Banneling se pad is eensame en koud,Soekend na ‘n tuiste, ‘n nuwe…
-
Maalstroom
Continue reading →: MaalstroomIn die dieptes van die see so blou, Lê ‘n maalstroom, wild en rou. ‘n Kolkende vorteks, fel en sterk, Waar plesier en pyn saamwerk.Golwe fluister teen jou vel, ‘n Sensuele aanraking, intens en fel. Draaiend in ‘n ewige dans, Gee dit die siel ‘n vurige kans.Die vreugde van passie,…





