-
As Ek Jou Liefkry
Continue reading →: As Ek Jou LiefkryAs ek jou liefkryhoef die sterre nie te skyn niedaar hoef nie brood in die broodblik te wees nieen loadshedding is ‘n breezeas ek jou liefkrykan die see maar tsunamien kan die maan in die middelvan die dagdie son uitdoofhoef ek nooit weerTafelberg te sien niekan die verkeer maar hectic…
-
Die Digter
Continue reading →: Die DigterIn die stilte van ‘n dowwe kamer,Waar skaduwees dans en gedagtes saamhamer,’n Digter worstel stil met sy muise,Tussen die rymelary en keuses.Elke woord, ‘n las op sy siel,Sorgvuldig gevorm om die vers te verniel.Met ink en papier langs hom neer,Grawe hy diep waar sy gedagtes leer.Sy woordeboek en tesourus, oud…
-
Moedersdag Liefde
Continue reading →: Moedersdag Liefde(vir Maggie)In ‘n klein dorpie se omhelsing, het ons reis begin,Jy, my liefde, my leidende lig daarin.Van Afrika se gras veldetot Australië se goud,Saam het ons geloop, ons storie ontvou.Met elke dag wat verloop, bly skyn jou liefde helder,In elke omhelsing, voel alles so reg,’n liefde onskatbaar, te vinde selde.Van…
-
Logiese Liefde
Continue reading →: Logiese LiefdeJy is die lyngrafiek wat deurmy hart loopdie eenheid wat saak maakjy is die kwadratiese vergelyking(sonder oplossing)die afwyking wat my rigtingbeïnvloeddie frekwensie wat my lewensdatasinvol maakons liefde is enkelvoudigsaamgestel en kompleksjy is die geldige antwoordmy basis my hoogtemy lengte my breedtemy waarskynlikheid van liefde isjy© Christel vd Linde
-
Winternag
Continue reading →: WinternagO koud is die windjie en skraal. En blink in die dof-lig en kaal, so wyd as die Heer se genade, le die velde in sterlig en skade En hoog in die rande, versprei in die brande, is die grassaad aan roere soos winkende hande. O treurig die wysie op…
-
Die berggans het ’n veer laat val
Continue reading →: Die berggans het ’n veer laat valDie berggans het ’n veer laat valvan die hoogste krans by Woeperdalmy hart staan tuit al meer en meerek stuur vir jou die berggansveermits dese wil ek vir jou sêhoe diep my liefde vir jou lê ❤️© Boerneef





