-
Heimat-vers vir my Lovely
Continue reading →: Heimat-vers vir my LovelyEk bou vir jou ‘n huisievan sandsteen son en skalieek plant vir jou ‘n wilgerboomwat wolffluitlange skadu’s maakek dors vir jou ‘n riviertjie uit die aardewaarin paddas moederlik grom ek plaas vir jou ‘n paar vet kuikensen cuddlesome katjies op die werfek brei ‘n voetmatjie om te lêvoor die riempiestoel…
-
Kindermoles
Continue reading →: KindermolesJy; my lief,Hier is vir jou my brief;Of is dit dalk ‘n gedig,Om jou dag ‘n bietjie te verlig.Ek dink aan jou,Terwyl jy sukkel in die nag se kou,En die moegheid jou meesleur,Terwyl jy steeds sukkel, al hoe meer!Jou omhulp gil verstaan ek , met pyn in my hart;Ek wens…
-
Jy, My Vrou
Continue reading →: Jy, My VrouEk is so lief vir jou my vrou.Jy is die een van wie ek hou.Ek sien jou gesig in die skemer – nag;En in my hart word ek gevang in liefde se mag.Jy is o, so skoon en reinJy sorg dat alle hartseer verdwyn.Ek sal jou vir niks in die…
-
Hede en Verlede
Continue reading →: Hede en VerledeIs dit as gevolg van die mense in die verledeDat ons so moet ly in die hede.Daardie goddelike geslag,Wat besluit het hulle het al die mag.Hulle wat gedink het hulle kan regeerHet toe eintlik alles geruineer.Die see en riviere is almal besmetMet die gif en chemikaliee wat mense vervaardig het.Die…






