-
Ek is Lief vir Jou (vir my vrou)
Continue reading →: Ek is Lief vir Jou (vir my vrou)Die lug is oortreken swaar is die humiditeit.Die son skyn nog op ‘n puntjie van die toring van die kerk,‘n kolosale gebou in sy volle kapasiteit.Maar dit skeel my eintlik min,want my gedagtes is by haar,die meisie in wie ek my, het besin,Voor ek gebore is, is vir my besluit…
-
Goeie Goed is Skaars
Continue reading →: Goeie Goed is SkaarsJou lag trek diep in my are in,dit voel vir my of ek jou al lankal bemin.Ek word so sterk deur jou geboei,wanneer ek, in jou geselskap in-vloei.Jy is o so ‘n lieflike nooi,en die geaardheid wat jy het, maak jou nog meer mooi.Ek kyk na jou langs die opsitkers,op…
-
Onverdringbaar
Continue reading →: OnverdringbaarEk leef eerder hand-aan-hand met bemoediging,As om my denke te laat verlei deur ‘n ander se roeping.Staan op teen die verdringing,En jy sal sien dit is jou grootste oorwinning.Die lewe kan jou nie onderdruk met venyn,Solank jy die lig op die ander punt sien skyn.Wees seker dat jou gedagtes jou…
-
Tweespalt
Continue reading →: TweespaltO meisie van melewe,Hoe kon ek jou begewe.Ek sien in my droom jou gesig,Maar wanneer ek ontwaak is die vergewis.Jou liefde het my hart binnegdring.Die mooiste lied is vanuit my binneste vir jou gesing.Ek vra jou om vergifnisMaar ontvang net bitternis, bitternis, bitternis ……*O Vader van genade,Gee U my tog…
-
Twee Werelde
Continue reading →: Twee WereldeEk leef in ‘n plek van samevoering.Wat alle denke dryf tot beroering.Waar massas mense jou verdring,En jy elke dag al dieper en dieper wegsak in verskrikking.Die mense verander in ‘n mannekyn Sal daar ooit weer lig in ons lewens kan skyn.Gedagtes verander in ‘n deurmekaar spul,Want elkeen probeer jou verkul.Besluite…
-
Alles Behalwe ‘n Storie van Glorie
Continue reading →: Alles Behalwe ‘n Storie van GlorieKan jy my sê wanneer sal ek geluk vind.My gees is so deurmekaar soos ‘n dwarrelwind.Die mense wat my ken dink ek is laf;Maar mense ek wil vir julle sê, wat hier in my hart brand is nie kaf.Ek weet nie meer wat of waaroor om te praat;Alle klanke kom…





