-
Wie is Ek?
Continue reading →: Wie is Ek?Ek lê hier en rus in die middernag–uur,Maar in my gees brand ‘n intense vuur.Uit my diepste het die vraag verskyn, wie is ekKan iemand my help die geheimmenis oopvlek.Om myself het ek die deursigtige muur gebou,Vir beskerming, teen aanvalle van buite, het dit nog altyd gehou.Maar nou, na al…
-
Liefde
Continue reading →: LiefdeDie soete smaak van die wyn,Het al strek mans laat wegkwyn.Die reuk van ‘n vrouHet al baie mans se harte omvouDie liggaam van ‘n vrou is sierlik, broos en sag,‘n man kan nie anders, as om haar te hanteer met ontsag.Daar is nie ‘n groter fees,Vir die man,As om saam…
-
Dood
Continue reading →: DoodGod se besluit is geneem,En dit kan verander word deur geen.Jou tyd is gedien in vlees,Nou, keer jy terug na gees. Wie weet waarheen.Dit is te laat, om nou daaroor te ween.Wees asseblief voorbereid,Want dit kan gebeur, te enige tyd.Al wat oorbly van jou op aarde, is die steen,En onder,…
-
Vuur van die Liefde
Continue reading →: Vuur van die LiefdeAl wat ek wil hê is jou hier naby my,En dat dit dan vir altyd so kan bly.Dat een klein meisie, nie weet van al haar mag,Om te kan breek soos ‘n takkie, ‘n man se magtige krag.Wat het geword van jou.Hier in my gees word jou beeld nog steeds…
-
Die Weer Hang Swaar
Continue reading →: Die Weer Hang SwaarOor ‘n Vrystaat dorpie hang die wolke swaar,Doer onder in ‘n klein kamertjie verlate, sit en dink hy aan haar.Die wolke daarbo, dreun soos ‘n dier wat grom,Hy wonder of sy nog somtyds dink aan hom.Die wind begin nou ook te waai,En hy wonder wat sy doen, daar onder in…
-
Goud
Continue reading →: Goud‘n Gat in die grond,dit is donker en rond.Pyn en lyding het al daar begin,By die plek waar ons edelmetale ontgin.Of jy is ‘n swakkeling, of jy is sterk,Bloed en sweet gaan gepaard met die werk.Party geniet dit daar onder,Die klanke van die treine, masjiene en springstowwe wat donder.Baie het…





