-
’n Nasie Verslind
Continue reading →: ’n Nasie VerslindOnder die vaandel van vryheid se stryd,Lê hebsug en leuens in duisternis wyd.Apartheid vervalle, so word daar gesê,Maar mag bly dieselfde, net anders uitgelê.Die sterk oorleef, die swakkes val,’n Roofdierse spel bepaal dit vir almal.Heersers beskerm hul rykdom en skat,Terwyl die volk in armoede spat.Makkers eet dik aan die nasie…
-
Die Verlore Kans
Continue reading →: Die Verlore KansDaar was ’n man met trots in sy gees,Wat geleef het vir homself, geen God het hy gevrees.”Ek sal geniet, ek sal my plesier hê,En net voor my einde, sal ek my slegte maniertjies opsê.”So loop hy sy pad vol wêreldse lus,Met rykdom en mag wat vergewis.Hy gee nie om…
-
Die Femosfeer
Continue reading →: Die FemosfeerWelkom, vriendin, by die femosfeer,Waar opinies soos skote deur die lug trek, keer op keer.Dis ’n plek vol gesels en drama galore,Met ’n bietjie gesonde chaos—en baie aanpor.Daar’s tannie Ansie, met haar koekresepte klaar,Maar eintlik sit sy op Facebook en maak almal naar.Sy kla oor die kinders en die lewe…
-
Die Leë Refrein
Continue reading →: Die Leë RefreinOnder die gloed van ’n flikkerende skerm,Staan ’n koninkryk op – met terme koud en ferm.Hier, in die hof van gekeurde prag,Dans ek vir harte, dag-na-dag.’n Nar gekroon in ’n digitale waan,Soek ek goedkeuring in lug wat vergaan.Elke “like” ’n juweel, elke “share” ’n troon,Maar niks is werklik – ek…
-
Wie is Ek?
Continue reading →: Wie is Ek?My skelet huisves my malaise respekloosterselfdertyd beur my leuens sinneloosoor my lippe deur my verrotte tandewat ek verskans agter my brandmaer handeEk is die oorskot van my maskeradein die lig van jou oorlogsfakkel op my eie paradeMy bene hang soos lang verlepte festoeneingesteek in oorgroot hout kaparrang skoeneMy malversasie het…
-
Mallemeule van die Lewe
Continue reading →: Mallemeule van die LeweIn die stiltes van my siel, waar my gedagtes draai,vind ‘n resies plaas, sonder ‘n applous of bohaai.Voor my hardloop Vrede, met haar aantreklikke gestalte,Buite my bereik, bly my hoop haar te wagte.Ek strek my hande uit, ek dryf my krag,Maar sy bly my ontwyk, haar gang gaan sonder ag.Agter…





